j.3. Hester Catharina NEL, geb. 28/02/1945

j.3.  Hester Catharina, geb. 28/02/1945, Pretoria-Wes x 06/03/1965 met Karel Pieter BODENSTEIN, geb. 11/09/1941.

Hester Catharina was die dogter van Louis Nel en Johanna Hendrina Maria Louw.

Kinders:

Geen kinders is uit hierdie huwelik gebore nie. Hulle neem egter haar broer Louis se seuntjie Louis aan en in April 1980 neem hulle 'n dogtertjie, Johanna Maria (Hannetjie) Bodenstein, geb. 14/03/1980 aan.