i.2. Jacobus Andries NEL, geb 30/09/1909

i.2.  Jacobus Andries, geb. 30/09/1909, oorl. 20/07/1975, Pretoria x 29/06/1935, Nelspruit met Johanna Adolphina GELDENHUYS, geb. 04/06/1916, d.v. Hendrik Jacobus Geldenhuys en Gertruida Jacomina Rossouw.  JAG xx Pieter van der Westhuizen.

Jacobus Andries was die seun van Pieter Hendrik Rudolph Nel en Martha Magdalena van Niekerk.

Name Jacobus Andries Nel
Sex Male
Age 25 years
Birth Year (Estimated) 1910
Event Type Marriage
Event Date
29 June 1935
Event Place
Middelburg, Transvaal, South Africa
Event Place (Original) Nelspruit, Nelspruit, Transvaal, South Africa
Certificate Number 5
Johanna Adolfina Geldenhuys Wife F 19 years
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6ZHR-TW9F?lang=en

Na Andries Nel se huwelik in 1935 woon die egpaar in Johannesburg en daarna Nelspruit en Witrivier waar hy as bouer werk. Hierna word hy hoofinspekteur van Werke by die destydse Departement van Bantoe ­Administrasie en Ontwikkeling in Pretoria. Na sy aftrede woon hy in Pretoria tot sy afsterwe in 1975.   (Borman, Hans:  Familie Nel van Nelspruit, 1982)