Gesina Maria was die dogter van Jacobus Andries Nel en Anna Sophia Elizabeth du Plooy.
Anglo boere-oorlog:
|
Gezina Baben het die herbegrafnis van die drie Nel broers op 28 Augustus 1980, saam met haar broer Andries, bygewoon. Sy het by haar jongste dogter, Tilly Bryant, vir 23 jaar gewoon voordat sy in die ouetehuis in Primrose gaan bly het en waar sy oorlede is. Sy is deur. 4 kinders, 13 kleinkinders, 19 agter kleinkinders en 6 agter agter kleinkinders oorleef. (Borman, Hans: Familie Nel van Nelspruit, 1982)
Kinders:
i.1. Leo BABEN, geb. 14/06/1918, Johannesburg, oorl. 23/07/1980, Witbank x 02/03/1940, Johannesburg met Judith van Coller, geb. 19/02/1921 xx Dorothea Geyer, geb. 15/05/1925.
i.2. Anna Sophia Elizabeth BABEN, geb. 16/09/1919, Bankfontein x Dick McLeod, geb. 22/11/1909, oorl. 13/01/1968.
i.3. Jacobus Andries BABEN, geb. 14/03/1922, Bankfontein x Alicia (Tokkie) du Plooy, geb. 12/03/1924.
i.4. Solly BABEN, geb. 24/05/1927, Bankfontein x Magrieta Maria (Rosie) Roos, geb. 21/08/1927.
i.5. Tilly BABEN, geb. 11/05/1934, Bankfontein x Reginald Bryant, geb. 15/03/1923.
i.6. Morris BABEN, geb. 22/08/1937, Johannesburg x Gwendoline Fourie, geb. 15//02/1938.