h.9. Christina Catharina Isabella NEL, geb. 12/02/1890, ged. 06/12/1890
h.9. Christina
Catharina Isabella, geb. 12/02/1890, ged. 06/12/1890, Ermelo, oorl. 20/12/1890. Christina Catharina Isabella was die dogter van Gerhardus Jacobus Rudolph Nel en en Christina Catharina Malan.
Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1932 nie: