h.13. Jacoba Hendrika NEL, geb. 04/06/1885

h.13.  Jacoba Hendrika, geb. 04/06/1885, Griekwastad, Bo-Karoo, oorl. 04/11/1982, Prieska x David Jacobus HANEKOM, geb. 26/03/1883, oorl. 24/10/1975, Upington, s.v. Albertus Johannes Hanekom en Johanna Maria Malan.

Jacoba Hendrika was die dogter van Jacobus Willem Adriaan Nel en Jacoba Hendrika Louw.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1895:

FAMILYSEARCH

Jacoba Hendrika Nel se moeder met dieselfde name sterf drie dae na haar geboorte aan bloedverlies. Sy word aangeneem deur Jacobus Hendrik Maritz en Christina Maria Nel. Hulle tree op as haar doop ouers en maak haar groot in Prieska se wêreld.  (https://www.geni.com/people/Jacoba-Hendrika-Hanekom-g1h13/6000000018989411675)