Jacob Willem Stephanus was die seun van Johannes Carel Willem Casparus Nel en Martha Margaretha Wilhelmina Maria Steenkamp.
Name Jacob Willem Sephanus Nel
Birth Date 8 Aug 1866
Parent Name Martha Margaretha Willemina Maria Steenkamp
Second Parent's Name Johannes Carel Willem Casparus Nel
Event Type Baptism
Event Date 14 Oct 1866
Event Place Calvinia, Cape Colony, South Africa
Event Place (Original) Calvinia, Cape Province, South Africa
Name Jacob Willem Stephanus Nel
Sex Male
Spouse's Name Christina Helena Van Wyk
Spouse's Sex Female
Spouse's Age
15 years
Spouse's Birth Year (Estimated) 1878
Event Type Marriage
Event Date
25 December 1893
Event Place South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:8Y3S-JX6Z
Storie uit die boek "Van Blomfontein na Papuilsfontein tot Sewefonuin" geskryf deur Eben Nel.
-Paul Kruger Sokkies-
Jacob Willem Stephanus Nel (oom Jaap) was ook op 'n gereelde basis as ouderling gekies. Hy was 'n statige en vroom man. Daar word vertel dat oom Jaap baie lank kon bid. Tydens die gebed het sy seuns opgestaan en die perde in die stal gaan voer gee, en as hulle terug kom was oom Jaap nog aan bidde. Dit is seker hier waar die storie later sy oorsprong gekry het van: "Die oom wat nie vir 'amen' kon kry nie". Tydens sy pligte as ouderling het oom Jaap, wanneer hy die manelpak moes aantrek, somtyds vergeet om by sy twee swart skoene sy twee swart kouse aan te trek. Hy trek net sy skoene aan sonder sokkies. Nou was oom Jaap dan ook die hoof ouderling.
Hy moes voor stap en sit dan hier links voor in die kerk in die eerste bank, waar hy as hoofouderling heelvoor sy plek inneem. Salig onbewus dat hy vergeet het van die sokkies, trek oom Jaap sy broekspyppe op en sit daar met sy "Paul Kruger sokkies" asvaal, tot vermaak van party kerkgangers en medebroers in hul swartpakke.
Wanneer Tant Chrissie hom aanspreek oor sy sokkies het hy haar teruggeantwoord: "Ag, Chrissie Vrou, ek is so gewoond aan om met my velskoene te loop sonder sokkies op die plaas, laat die mense maar praat en lag, dan het hulle tog iets om oor ordentlik te skinder!"
Name Jacob Willem Stephanus Nel
Age 83 years
Birth Year (Estimated) 1868
Birthplace Calvinia
Father's Name Johannes Karel Willem Kasparus Nel
Father's Sex Male
Mother's Name Martha Magrieta Welhelmina Maria Nel Steenkamp
Mother's Sex Female
Spouse's Name Christina Hester Nel Van Wyk
Event Type Death
Event Date 23 May 1951
Event Place Calvinia, Calvinia, Cape Province, South Africa
Event Place (Original) Calvinia
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6689-2JPY