g.15. Jan Harmse NEL, geb. 03/07/1875, ged. 26/09/1875

g.15.  Jan Harmse, geb. 03/07/1875, ged. 26/09/1875. Moontlik jonk dood.

Jan Harmse was die seun van Johannes Carel Willem Casparus Nel en Martha Margaretha Wilhelmina Maria Steenkamp.

Name Jan Harmse Nel
Birth Date 3 Jul 1875
Parent Name Martha Margaretha Wilhelmina Maria Steenkamp
Second Parent's Name Johannes Carel Willem Casparus Nel
Event Type Baptism
Event Date 26 Sep 1875
Event Place South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6N4J-K9PW
 
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1879 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1901 nie.