g.1. Ockert Philippus Hermanus NEL, geb. 31/07/1863

g.1.  Ockert Philippus Hermanus, geb. 31/07/1863 x Anna Carolina JOOSTE, geb. 25/02/1866, Roodewal, Sutherland, oorl. 29/07/1902, Calvinia,  d.v. Frans Nicolaas Jooste en Maria Margaretha Hoon.

Ockert Philippus Hermanus was die seun van Gert Matthys Nel en Aletta Geertruyda Gysberta Wilhelmina Onken.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1874:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1915:
FAMILYSEARCH