f.9. Jacoba Margaretha, geb. 13/01/1846, ged.
10/05/1846, Clanwilliam, oorl. 06/04/1854 (geelkoors).
Name Jacoba Margaritha Nel
Birth Date 13 Jan 1846
Parent Name Joachim Elias Petrus Nel
Second Parent's Name Hendrina Steenkamp
Event Type Baptism
Event Date 10 May 1846
Event Place Clanwilliam, Cape Colony, South Africa
Event Place (Original) Clanwilliam, Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6JW3-XDW1
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6PLM-CFZP
Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1878 nie:
FAMILYSEARCH
Geelkoors is 'n virusinfeksie wat aanleiding gee tot hoë koors, geelsug en, in ernstige gevalle, bloeding uit die slymvliese en "swart braking". Toe die virus vir die eerste keer vanaf slaweskepe deur hawens begin versprei het, het dit verwoestende epidemies met 'n hoë sterftesyfer veroorsaak. Geelkoors was een van die mees gevreesde siektes onder die vroeë ontdekkingsreisigers in Afrika. Niemand het geweet wat die siekte veroorsaak of hoe om dit te hanteer nie. Koorsmuskiete word in Suid-Afrika aangetref, veral in die subtropiese kusgordel van KwaZulu-Natal. (https://af.wikipedia.org/wiki/Geelkoors)
