f.6. Rachel Caharina Elizabeth NEL, geb. 26/11/1837, ged. 23/09/1838

f.6.  Rachel Caharina Elizabeth, geb. 26/11/1837, Calvinia, ged. 23/09/1838, Clanwilliam, oorl. 15/03/1854 (geelkoors).

Rachel Caharina Elizabeth was die dogter van Joachim Elias Petrus Nel en Hendrina Steenkamp.

Name Rachel Catharina Elizabeth Nel
Birth Date 26 Nov 1837
Father's Name Joachim Elias Petrus Nel
Father's Sex Male
Mother's Name Hendrina Steenkamp
Mother's Sex Female
Event Type Baptism
Event Date 23 Sep 1838
Event Place Matjies Kloof, Bredasdorp, Cape Colony, South Africa
Event Place (Original) Matjieskloof
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:62HY-KW7Q
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:62H1-8GQM

Name Rachel Catharina Elizabeth Nel
Event Type Membership
Event Date 12 Sep 1851
Event Place Calvinia, Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:62FB-4DXF?lang=en

Name Rachel Catharina Elizabeth Nel
Event Type Membership
Event Date 12 Sep 1851
Event Place Cape Province, South Africa
Event Place (Original) Cape Province
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:62X8-21BX?lang=en
 
Geelkoors is 'n virusinfeksie wat aanleiding gee tot hoë koors, geelsug en, in ernstige gevalle, bloeding uit die slymvliese en "swart braking". Toe die virus vir die eerste keer vanaf slaweskepe deur hawens begin versprei het, het dit verwoestende epidemies met 'n hoë sterftesyfer veroorsaak. Geelkoors was een van die mees gevreesde siektes onder die vroeë ontdekkingsreisigers in Afrika. Niemand het geweet wat die siekte veroorsaak of hoe om dit te hanteer nie. Koorsmuskiete word in Suid-Afrika aangetref, veral in die subtropiese kusgordel van KwaZulu-Natal. (https://af.wikipedia.org/wiki/Geelkoors)

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1878 nie