f.4. Adriaan Petrus Johannes geb. 24/06/1826, Rietfontein, Bruintjieshoogte, naby Jansenville, Noorsveld, Oos-Kaap, ged. 26/12/1826, Somerset-Oos, oorl. 29/07/1892, Oudtshoorn x Johanna Magdalena MARE, geb. 22/07/1830, Somerset-Oos, oorl. 05/11/1895, Oudtshoorn, d.v. Paulus Jacobus Mare en Catharina Sybrandina van Niekerk.
Adriaan Petrus Johannes was die seun van Louis Nel en Margaretha Elizabeth Nel.