f.4. Floris Willem Jacobus, geb. 23/10/1833, Calvinia, ged. 31/08/1834. Clanwilliam, oorl. 24/03/1854 (geelkoors).
Floris Willem Jacobus was die seun van Joachim Elias Petrus Nel en Hendrina Steenkamp.Name Floris Willem Jacobus Nel
Birth Date 23 Oct 1833
Father's Name Joachim Elias Petrus Nel
Father's Sex Male
Mother's Name Hendrina Steenkamp
Mother's Sex Female
Event Type Baptism
Event Date 31 Aug 1834
Event Place Clanwilliam, Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:62H1-7LFN
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:62CM-15FC
Name Floris Willem Jacobus Nel
Event Type Membership
Event Date 12 Sep 1851
Event Place Cape Province, South Africa
Event Place (Original) Cape Province
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:62X8-21BD?lang=en
Name Floris Willem Jacobús Nel
Event Type Membership
Event Date 12 Sep 1851
Event Place Calvinia, Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:62FB-4DX6?lang=en
Geelkoors is 'n virusinfeksie wat aanleiding gee tot hoë koors, geelsug en, in ernstige gevalle, bloeding uit die slymvliese en "swart braking". Toe die virus vir die eerste keer vanaf slaweskepe deur hawens begin versprei het, het dit verwoestende epidemies met 'n hoë sterftesyfer veroorsaak. Geelkoors was een van die mees gevreesde siektes onder die vroeë ontdekkingsreisigers in Afrika. Niemand het geweet wat die siekte veroorsaak of hoe om dit te hanteer nie. Koorsmuskiete word in Suid-Afrika aangetref, veral in die subtropiese kusgordel van KwaZulu-Natal. (https://af.wikipedia.org/wiki/Geelkoors)
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1878 nie
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1878 nie