e.4. Christiaan Theunis Gerrit NEL, geb. 16/11/1804, ged. 20/05/1805

e.4.  Christiaan Theunis Gerrit,  geb. 16/11/1804, Kookhuis, Somerset-Oos, ged. 20/05/1805, oorl. 10/06/1835 (woning van Joachim Prinsloo) x 06/01/1822, Uitenhage met Clara Isabella DU PREEZ, geb. 22/06/1801, Tulbagh, oorl. 05/11/1871, Fort Beaufort, Oos-Kaap, d.v. Johannes Lodewicus du Preez en Clara Isabella Nel. CIDP ook getroud met Petrus Janse Van Vuuren and NN van Vuuren.

Christiaan Theunis Gerrit was die seun van Daniël Nel en Maria Catharina van Aarde.


DG: Gideon Jordaan, Anna Maria Elisabeth Nel, Jonathan Duran, Anna Catharina Bouwer
(https://www.wikitree.com/photo.php/a/a5/Nel-1966.jpg)

Ondanks die gewone terugslae van Xhosa-rooftogte en lewensgevaar op die oosgrenssone, word hy 'n leier.  Net soos sy ouer broer Louis word Christiaan Theunis Gertse Nel as provisionele veldkornet goedgekeur.


(https://www.wikitree.com/photo.php/c/cc/Nel-1966-1.jpg)