i.4. Louis Johannes NEL, geb. 24/02/1900 ged. 15/04/1900

i.4.  Louis Johannes, geb. 24/02/1900, Vryheid, ged. 15/04/1900, oorl. 20/01/1936, Durban, Natal (Motor ongeluk) x 30/06/1925, Louwsburg, Zululand, Natal met Susara Salmina SCHOON, geb. 18/10/1909, oorl. 25//07/1991.

Louis Johannes was die seun van Theunis Jacobus Nel en Aletta Johanna Jacoba Snyman.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1936 word hy as Louis J. gelys en as oorlede aangegee.