i.3. Gideon, geb. 19/05/1909, Klerksdorp, ged. 08/06/1909, Waparand, Tvl, oorl.
22/02/1965, Trompsburg, OVS x 11/01/1936,
Kaapstad met Dorothea Deas DREYER, geb. 05/02/1914, oorl. 06/01/2001, d.v. Andries Dreyer en Anna
Dorothea van der Spuy.
Gideon was die seun van Phillip Rudolph Nel en Anna Margaretha Eleonora Freishlich.
Name Gideon Nel
Birth Date 19 May 1909
Father's Name Philip Rudolf Nel
Father's Sex Male
Father's Residence Place Goedevooruitzicht
Mother's Name Anna Margaretha Eleonora Freislich
Mother's Sex Female
Event Type Baptism
Event Date
8 June 1909
Event Place Waparand, Transvaal, South Africa
Record Number 36
Page Number 18
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:WBZV-1CW2
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:QPW6-FL9J
GELEGITIMEER 1934
ORDEN
1935
STANDPLASE
Losberg
1944 Randpoort
1945 Spoorwegleraar, Tvl.
1947 Greykerk
1952 Trompsburg
EMERITEER
Ds. Gideon Nel is op 19 Mei 1909 gebore. Na voltooiing van sy studies is hy in 1934 gelegitimeer. En daarna het hy die gemeentes Losberg en Randpoort bedien. Toe het hy vir Randpoort bedien. Toe het hy vir twee jaar as spoorweg-leraar van Transvaal gearbei, waarna hy die gemeentes Greykerk en Trompsburg bedien het. Op Trompsburg was hy dertien jaar lank leraar, tot op sy skielike heengaan in sy slaap op 22 Februarie 1965, in die ouderdom van 55 jaar. https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/nel-gideon/
Die gemeente Losberg was
met sy stigting presies die honderdste gemeente van die Transvaalse Kerk, en is
hoofsaaklik van die eerste en oudste gemeente in Transvaal, naamlik
Potchefstroom afgestig, en wel op 11 April 1935. Ook van die gemeentes
Roodepoort, Vereeniging en Mooirivier is indertyd gedeeltes ingesluit. Uit die
saamgevoegde dele het die gemeente onder die seënende hand van God op stoflike
en geestelike gebied met die jare tot 'n redelik welvarende gemeente gegroei.
Sedertdien is 'n gedeelte van die gemeente afgestig met die totstandkoming van
die gemeente Venterspost. Die sentrum van die gemeente is die dorp Fochville,
wat rustig geleë is tussen Losberg aan die een kant en die Gatsrand aan die
ander. Nie ver van die dorp nie, op die Danie Theron-koppie in laasgenoemde
reeks rante, staan die gedenksuil wat omstreeks 1950 deur die
Voortrekkerbeweging opgerig is ter gedagtenis aan die held uit die
Anglo-Boereoorlog, kmdt. Danie Theron, wat gesneuwel het toe hy alleen 'n
patrollie Engelse soldate beveg het, wat in die rigting van die koppie beweeg
het. Die gemeente se kerkgebou is omstreeks 1952 opgerig. Die eerste leraar
van die gemeente was ds. G. Nel, en van 1944 tot 1962 was dit ds. P.L. Lourens. (https://af.wikipedia.org/wiki/NG_gemeente_Losberg)
Name Gideon Nel
Sex Male
Age 26 years
Birth Year (Estimated) 1910
Event Type Marriage
Event Date
11 January 1936
Event Place
Cape Town, Cape Province, South Africa
Event Place (Original) Kaapstad, Kaapstad, Kaap, South Africa
Certificate Number 208
Dorothea Deas Dreyer Wife F 21 years
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6ZC9-PHCZ?lang=en
Name Gideon Nel
Age 55 years
Birth Year (Estimated) 1910
Birthplace Klerksdorp
Father's Name Philip Rudolf Nel
Mother's Name Anna Margaretha Eleonora Freislich
Spouse's Name Dorothea Deas Dreyer Nel
Event Type Death
Event Date 23 February 1965
Event Place Trompsburg, Trompsburg, Orange Free State, South Africa
Event Place (Original) Trompsburg
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:FC38-6TG
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:FC37-XJD
G SK: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HY-DT1Q-LBV?i=2&cc=1407787&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AFC38-6TL