Susanna Johanna was die dogter van Theunis Jacobus Nel en Aletta Johanna Jacoba Snyman.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1936 word sy as Susanna E gelys en as oorlede aangegee.
Kinders:
j. Dewald Johannes PRETORIUS, geb. 26/02/1919
j. Theunis Johannes Jacobus PRETORIUS, geb. 26/07/1920
j. Andries Lodewicus PRETORIUS, geb. 08/10/1923, Nkhandla x Anna
Sophia Coetser, geb. 31/01/1929, Schweizer
Reneke.
j. Louis
Jacobus PRETORIUS, geb. 24/07/1926