i.2. Johannes Petrus NEL, geb. 28/09/1907, ged. 26/01/1908
i.2. Johannes Petrus, geb. 28/09/1907, ged.
26/01/1908, Vryheid. Johannes Petrus was die seun van Theunis Christiaan Stephanus Nel en Elsje Catharina Laas.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1915 nie.