i.2. Gerhardus Alexander NEL, geb. 30/11/1923

i.2.  Gerhardus Alexander, geb. 30/11/1923, Gatooma, Rhodesië, oorl. 04/02/2006, Suid-Afrikax Rachel NEL, geb. c. 1924, oorl. 1950 (met geboorte van haar doodgebore seun).

Gerhardus Alexander was die seun van Stephanus Daniël Nel en Hester Adriaana Liebenberg.


(https://www.wikitree.com/wiki/Nel-1069)