i.1. Nikolaas Johannes NEL, geb. 02/02/1886 ged. 07/03/1886
i.1. Nikolaas Johannes, geb. 02/02/1886, ged.
07/03/1886, Ladysmith. Nikolaas Johannes was die seun van Theodorus Cornelis Nel en Dorothea
Anna Vermaak.
Sy
naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1902 nie.