i.1. Louis Jacobus NEL, geb. 18/12/1889, ged. 30/03/1890

i.1.  Louis Jacobus geb. 18/12/1889, ged. 30/03/1890, gemeente Umvoti, Greytown, oorl. 11/04/1964 x 04/08/1914, Ventersburg, OVS met Maria Magdalena Frederika ZIETSMAN, geb. 06/03/1894, oorl. 31/05/1967 xx 08/05/1944, Bloemfontein, OVS met Susanna Petronella Jacoba BREDENKAMP, geb. 17/06/1908, oorl. 10/07/1976, d.v. Mathys Petrus Bredenkamp en Johanna Helena Petronella Rheeder.

Louis Jacobus was die seun van Willem Gabriël Nel en Cornelia Susanna Botha.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1922:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1944:
FAMILYSEARCH