i.1. Louis David NEL, geb. 30/04/1897, ged. 08/08/1897

i.1.  Louis David, geb. 30/04/1897, ged. 08/08/1897, Greytown, oorl. 31/10/1897.

Louis David was die seun van Ignatius Michael Nel en Sarah Jane Anna Adamson.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1939:
(https://www.geni.com/photo/view/6000000081984557123?album_type=photos_of_me&photo_id=6000000081982970533)