h.7. Theunis Christiaan Stephanus NEL, geb. 20/12/1876, ged. 21/10/1877

h.7.  Theunis Christiaan Stephanus, geb. 20/12/1876, ged. 21/10/1877, Utrecht x 04/08/1903, Vryheid met Elsje Catharina LAAS, geb. 29/05/1885, ged. 23/07/1885, Vryheid, d.v. Andries Marthinus Laas en Elsje Catharina Potgieter.

Theunis Christiaan Stephanus was die seun van Johannes Petrus Nel en Johanna Helena Catharina Bester.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1901:
FAMILYSEARCH

Nelspruit ou begraafplaas



http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=706092