h.5. Henry Mansel NEL, geb. 14/10/1883, ged. 02/12/1883
h.5. Henry Mansel, geb. 14/10/1883, ged.
02/12/1883, Greytown,
oorl. 27/12/1883. Henry Mansel was die seun van Theunis Jacobus Nel en Johanna Magdalena Aletta Hansmeyer.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1911 nie.