h.3. Martha Dorothea Cornelia NEL, geb. 21/03/1877, ged. 20/05/1877
h.3. Martha Dorothea Cornelia, geb. 21/03/1877,
ged. 20/05/1877, gemeente Umvoti, Greytown,
oorl. 27/10/1878.
Martha Dorothea Cornelia was die dogter van Willem Gabriël Nel en Gezina Maria Nel.
Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1909 nie:
FAMILYSEARCH