h.2. Marthinus Johannes NEL, geb. 02/06/1889, ged. 14/07/1889

h.2.  Marthinus Johannes, geb. 02/06/1889, ged. 14/07/1889, Calitzdorp, oorl. 14/03/1943, begr. Calitzdorp x Anna Sophia LATEGAN.

Marthinus Johannes was die seun van Johannes Petrus Nel en Anna Susanna Bekker.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1937:FAMILYSEARCH

(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Nel-646)

BLOK C, 65 - 92 87 & 88 86:  In soete herinnering aan my dierbare eggenoot MARTHINUS JOHANNES NEL geb. 2 Junie 1889 oorl. 14 Maart 1943. Te kort ons liefdestyd - te lank die rou, tog tot in ewigheid, Goddank vir jou. Tot weersiens van jou treurende Anna (graniet, marmer, wit en swart teëls)


EGGSA
Calitzdorp old cemetery

Calitzdorp