h.2. Maria Catharina NEL, geb. 14/09/1894, ged. 04/11/1894

h.2.  Maria Catharina, geb. 14/09/1894, ged. 04/11/1894, Greytown, oorl. 10/05/1956 x 21/05/1918, Marquard, OVS met Stephanus Ferreira VAN ROOYEN, geb.  25/05/1884, oorl. 17/10/1953, s.v. Johannes Cornelis van Rooyen en Sophia Geertruida Ferreira.

Maria Catharina was die dogter van Philippus Rudolph Nel en Helletjie Levina Maritz.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1937:FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1939:FAMILYSEARCH