Philip Rudolph was die seun van Nicolaas Johannes Nel en Martha Maria van Rooyen.
Name Philip Rudolph Nel
Birth Date 4 Jul 1856
Father's Name Nicolaas Johannes Nel
Father's Sex Male
Mother's Name Martha Maria Van Rooyen
Mother's Sex Female
Event Type Baptism
Event Date 19 Oct 1856
Event Place Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6PY8-YS3W?lang=en
Name Phillipus Rudolph Nell
Sex Male
Age Full
Spouse's Name Emily Sophia Dohne
Spouse's Sex Female
Spouse's Age Full
Event Type Marriage
Event Date
1877
Event Place Umsinga, Natal, South Africa
Source Details 1882
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:KDCK-FMJ?lang=en
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:ZD9Z-SMPZ?lang=en
Jacob Ludwig Dohne is in Zierenbergen, Hesse-Kassel, Duitsland gebore. Hy is na Berlin toe, waar hy by die Berlin Mission Society aangesluit het. In 1836 is hy saam met Lange, Wuras, Kraut en Radloff na Suid Afrika toe gestuur. Jacob het hom in Franschoek gevestig, maar het weggetrek a.g.v. verskille met naburige predikant van die N.G. Kerk. Hy het besluit om na Transkei te gaan en het later ook in Natal gewerk. Sy eerste vrou Bertha Gohler sterf met kindergeboorte. Die sewende grensoorlog (1846-1847) het vereis dat Dohn die area verlaat en hulle het in Bethanie geskuil. Hier is sy tweede vrou oorlede. In Natal, aan die voet van die Drakensberge het die Boere vir hom gevra om predikant van hulle gemeente te raak en so het sy betrokkenheid by die kerk in Pietermaritzburg begin. Hy het in 1847 by Ds Daniel Lindley oorgeneem en het tot 1850 daarmee voortgegaan. Jacob trou vir 'n derde keer met Caroline Elizabeth Wilhelmina Watermeyer en hulle het nege kinders waarvan Emelia Sophia een was. 'n Beskrywing van sy lewe en werk kan met die link hieronder gevolg word. (https://familysearch.org/photos/artifacts/21994104?signin=true&reportabuse=true)