h.1. Maria Magdalena NEL, geb. 12/06/1869, ged. 28/11/1869

h.1.  Maria Magdalena, geb. 12/06/1869, ged. 28/11/1869, gemeente Umvoti, Greytown.

Maria Magdalena was die dogter van Willem Gabriël Nel en Gezina Maria Nel.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1909 nie:FAMILYSEARCH