Margaretha Susanna was die dogter van Johannes Petrus Nel en Johanna Helena Catharina Bester.
Name Cornelis Johannes Becker
Sex Male
Age 25 years
Birth Year (Estimated) 1861
Spouse's Name Margaretha Susanna Nel
Spouse's Sex Female
Spouse's Age 20 years
Spouse's Birth Year (Estimated) 1866
Event Type Marriage Banns
Event Date
22 June 1886
Event Place Vryheid, Transvaal, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:688Y-79PK?lang=en
Cornelis Johannes Bekker *1861 Fort
Beaufort † 29.12.1932 op ouderdom 71jr 7 maande in die Nasionale Hospitaal
Bloemfontein. SK geteken te Belmont
09.01.1933 deur sy eggenote. Boer op
Belmont Kuruman x Magrietha Susanna Nel in gemeenskap van goed. In hul testament word haar name geskryf Margaretha
Susanna Nell. Hul Testament is opgetrek
deur H.J.C. De Jager prokureur Kuruman en geteken 22.10.1920. Daar is kodisil wat die eiendom aan die
kinders bemaak nadat altwee sterf. Sy mag nie die eiendom verkoop nie. Inventaris na Cornelius se dood is die plaas Belmont 1513 morg £648. Hy besit 330 merino skape; 15 bokke; 30
donkeys; 2 kar perde; 4 ander perde; pluimvee; kar en tuie; ploeg, eg ens; 1 ou windmeul; 1 nuwe windmeul; meubels: 2 tafels, bank, 4 stoele, 3 kastels,
hangkas, wastafel, stoof waarde als £149. Op
14.08.1942 wil Magrietha die plaas verkoop aan haar skoonseun J.N. Joubert vir
£1134. Die kinders verleen toestemming. Op daardie stadium is die plaas egter nog op
haar oorlede man se naam. (http://www.genza.org.za/index.php/af/compendium/familieregisters/286-bekker-families-mei-2013-deur-ann-tiran-en-johan-pottas/file)
Kinders:
i.1. Johanna Helena Catharina BEKKER, geb. 18/04/1889, ged. 13/10/1889, Ned G, Vryheid, oorl. 23/07/1977, begr. Brakpan x Cornelius Petrus Bekker, geb. 12/01/1882, ged. 02/04/1882, Ned Ger., Pearston, oorl. 31/10/1958, begr. Noordoewer, Namibië.
i.2. Marthinus Johannes BEKKER, geb. 22/02/1891.
i.3. Marinsa Liediea (Emmerentia
Lydia) BEKKER, geb. 29/01/1894 x Jozef Markus Fourie.
i.4. Margaretha Sussanna BEKKER, geb. 13/09/1896 x Johannes
Petrus Nel.
i.5. Cornelia Johanna BEKKER, geb. 05/09/1897.
i.6. Johannes Peterus BEKKER, geb. 19/01/1900.
i.7. Cornelis Johannes BEKKER, geb. 17/08/1903,
oorl. 30/06/1979.
i.8. Willem Gabriel BEKKER, geb. 17/08/1905.
i.9. Peterus Marthinus BEKKER, geb. 13/09/1908.