h.1. Gabriël Francois NEL, geb. 09/12/1882, ged. 29/04/1883

h.1.   Gabriel Francois, geb. 09/12/1882, ged. 29/04/1883, Greytown.

Gabriël Francois was die seun van Gabriël Nel en Jacoba Cornelia Martens.


Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1911 nie.


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1942 nie.