g.3. Johannes Petrus, geb. 24/02/1840, ged.
04/04/1864, Pietermaritzburg, oorl. 20/05/1901 x 29/08/1864, Weenen met Johanna
Helena Catharina BESTER, geb. 14/09/1846, ged. Somerset-Oos, d.v. Theunis Christiaan
Bester en Johanna Helena Nel.
Johannes Petrus was die seun van Willem Gabriël Nel en Martha Dorothea Cornelia Botha.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1902:
FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCH