Elizabeth Francina was die dogter van Willem Gabriël Nel en Maria Catharina van Rooyen.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1902:
FAMILYSEARCH
Kinders:
h.1. Paul
Michiel BESTER, geb. 1887, oorl. 1947
h.2. Willem
Gabriel BESTER, geb. 1888, oorl. 1976
h.3. Maria
Catharina BESTER, geb. 1890, oorl. 1949
