g.1. Judith NEL, geb. 29/11/1842, ged. 16/02/1845

g.1.  Judith, geb. 29/11/1842, Kraaldoorns, Calitzdorp, ged. 16/02/1845, George, oorl. 21/09/1896, Calitzdorp x 09/06/1861, Oudtshoorn met Johannes Jacobus STRYDOM, geb. 21/09/1841, George, oorl. 17/11/1930, Calitzdorp, s.v. Gerrit Johannes Strydom en Aletta Johanna Petronella Pretorius.

Judith was die dogter van Daniël Jacobus Nel en Maria Francina Johanna Strydom.


eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, CALITZDORP, Urban area Western Cape, CALITZDORP, Old cemetery


BLOK A, 136 – 161
151, 152, 153:  Leser wat jy nou is, was ons, en wat ons nou is, word jy. (middel) JOHANNES JACOBUS STRYDOM geb. 21 Sept 1841, oorl 17 Nov. 1930 Rom. 8:28: "En ons weet dat diegene wat God liefhet alle dinge saamwerk ten goede."(links) JUDITH STRYDOM (geb. NEL) geb. 20 Nov. 1842, oorl. 21 Sept. 1896 Jes. 55:8 "Want My gedagtes is nie julle gedagtes, en julle weë nie My weë nie, spreek die Here." (regs) Hier rus ons stiefmoeder GETRUIDA ANNA MAGDALENA STRYDOM (geb APPEL) geb 31 Des. 1848, Gest. 22 Nov. 1932. Rus my siel u God is Koning (beton, graniet, marmer - die kopstuk is afgebreek)


Calitzdorp