f.8. Gertruida Anna Magdalena Louisa NEL, geb. 15/01/1836, ged. 13/06/1836

f.8.  Gertruida Anna Magdalena Louisa, geb. 15/01/1836, ged. 13/06/1836, George.

Gertruida Anna Magdalena Louisa was die dogter van Daniël Jacobus Nel en Judith Susanna Geyser.

Haar naam kom nie in  ulle ma se sterfkennis van 1854 nie.

Haar naam kom nie in hulle pa se sterfkennis van 1857 nie.