f.5. Philip Rudolph, geb. 21/04/1816, Groenfontein, dist. Oudtshoorn, ged. 24/09/1816, Tulbach, oorl. 04/08/1872, Groenfontein x 07/05/1837, Swellendam met Anna Louisa JOUBERT, geb. 07/12/1820, Ladysmith, oorl. 19/06/1875, d.v. Gideon Daniël Joubert en Alida Elizabeth Johanna Rasp.
Philip Rudolph was die seun van Johannes Petrus Nel en Anna Petronella Botha.
Name Philip Roedolph Nel
Birth Date 21 Apr 1816
Parent Name Johannes Petrús Nel
Second Parent's Name Anna Petronella Botha
Event Type Baptism
Event Date 24 Sep 1816
Event Place Tulbagh, Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6CYP-27QJ
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:66LP-W33S
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6CBQ-PVK3
Maar daar was ook 'n baie spoedeisende rede waarom Nel 'n pIaas in die Oos-Rietrivier wou bekom. Sy grondbrief het immers gestipuleer dat hy nie op Rhenosterrontein slawe mag aanhou nie. In die Oos-Rietrivier was baie plase nog nie opgemeet nie. Afrikanerboere met slawe het dus geweet dat die stadige uitreiking van grondbriewe hulle 'n jaar of ses grasie sou gee voor hulle grondbriewe uitgestuur word. Met moontlik die finansiële steun van sy vader, koop Philip Roedolph Nel op 8 Augustus 1830 die mooi en strategies-geleë plaas Commandofontein van Johannes Arnoldus Bothma vir die som van 3900 riksdaalders. Om die reeds genoemde redes het Louis Nel (en dit word deur die slaweregister bevestig) sy slawe na Commandofontein oorgeplaas. (http://reference.sabinet.co.za/webx/access/journal_archive/02590190/484.pdf)
Name Philip Rudolph NelFather's Name Johs
Father's Sex Male
Spouse's Name Anna Sasya Joubert
Event Type Marriage
Event Date 7 May 1837
Event Place Swellendam, Swellendam, Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6LLD-7LLD
Name Philip Rudolf Nel
Age 56
Birth Year (Estimated) 1816
Relationship to Head of Household Deceased
Event Type Death
Event Date 4 Aug 1872
Event Place Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:QPQ7-P777?lang=en