f.1. Anna
Johanna, ged. 09/10/1803, oorl. 1860 x 06/01/1822, Uitenhage met Philip Rudolph
BOTHA, geb. 21/09/1800, Grootvadersbos, Swellendam, oorl. 18/12/1875, Natal, s.v. Theunis Jacobus
Botha en Johanna Cecilia Nel – grootouers van genl. Louis Botha.
Anna Johanna was die dogter van Louis Nel en Gesina Maria Beatrix Olivier.
Name Anna Johanna Nel
Event Type Baptism
Event Date 9 Oct 1803
Event Place Swellendam, Swellendam, Cape Province, South Africa
Louis Nel
Gessje Maria Beatrix Olÿvier
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6PG5-PPFV?lang=en
Name Philip Rudolph Botha
Sex Male
Event Type Marriage
Event Date 6 Jan 1822
Event Place Cape Colony, South Africa
Event Place (Original) Cape Province, South Africa
Name Anna Johanna Nel
Sex F
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6JJ3-F87V?lang=en
Baie mense het vroeg reeds na die streek tussen Pearston en Somerset-Oos uitgewyk en verskeie van hulle het later ook weer na die Klein Karoo teruggekeer. Philip Botha en Anna Nel word op 26 Maart 1827 die ouers van 'n seuntjie wat hulle op Somerset-Oos met die naam Lewies (Louis) laat doop. Hy neem later as sy bruid Salomina Adriana van Rooyen, 'n dogter van Gert Rynier van Rooyen, wat 'n gesiene Trekker uit Uitenhage se wêreld was en in Natal 'n groot rol gespeel het. Uit die huwelik van Lewies Botha en Salomina van Rooyen is op 27 Sept. 1862 naby Greytown in Natal 'n seunjtie gebore wat die naam Louis ontvang let. Hy sou die groot Transvaalse generaal van die Anglo-Boere-oorlog word en in 1910 die eerste premier van die Unie van Suid-Afrika. Sy huwelik op 13 Des.1886 met Annie Frances Bland Emmett was die eerste wat in die trouregister van die Ned. Geref. Kerk op Vryheid (Natal)aangeteken staan. Hy was toe 'n jonkman van Waterval in wyk 2 van die Nieuwe Republiek. (https://familysearch.org/photos/artifacts/18627505)
g.1. Theuns Jacobus BOTHA, geb. 1822, oorl. 1890
g.3. Philip Rudolph BOTHA, geb. 1832, oorl. 1896