e.1. Louis Jacobus NEL, ged. 15/02/1778

e.1.  Louis Jacobus, ged. 15/02/1778, burger te Swellendam, oorl. 17/05/1854, Rietfontein, dist. Somerset-Oos x 09/03/1800, Kaapstad met Susanna DU PREEZ, ged. 17/03/1784, Stellenbosch, oorl. 08/09/1853, d.v. Phillippus Jacobus du Preez and Susanna Nel.

Louis Jacobus was die seun van Louis Nel en Isabella Potgieter.

Name Louis Jacobus Nel
Sex Male
Spouse's Name Susanna Du Preez
Spouse's Sex Female
Event Type Marriage
Event Date 9 Mar 1800
Event Place Cape Town, Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6KY4-QXHX

Op 8 November 1777 word Louis Nel (1751) se grondbesit dan ook bestendig en verkry hy 'n ordonnansie op die leningsplaas Rietfontein. Hier aan die Leeuwenrivier in Bruintjieshoogte sou Louis en sy seun Louis Jacobus hul lewensdae slyt. Op 24 Junie 1812 is Rietfontein op Louis Jacobus se naam oorgedra. Met die 3113 morg van Rhenosterfontein kon een boer 'n goeie bestaan voer.  (http://reference.sabinet.co.za/webx/access/journal_archive/02590190/484.pdf)

Wyke van distrik Somerset 1825 - 1836
(https://genza.org.za/images/GGSASentraal/GENZA_LINKS/Wyke_Dist_Somerset_1825-1836.pdf)