i.3. Jan Harm Steenekamp NEL, geb. 12/04/1884, ged. 07/09/1884
i.3. Jan Harm Steenekamp, geb. 12/04/1884, ged.
07/09/1884, Greytown. Waarskynlik
jonk dood. Jan Harm Steenekamp was die seun van Johannes Petrus Nel en Clara Isabella Elizabeth Aletta Nel.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1919 nie: