h.12. Gert Helgert NEL, geb. 15/08/1887, ged. 26/02/1888
h.12. Gert Helgert, geb. 15/08/1887, ged.
26/02/1888, Greytown,
oorl. 27/10/1888, Ongegund, Heilbron, OVS. Gert Helgert was die seun van Philippus Jacobus Nel en Aletta Catharina Johanna van Rooyen. Sy naam kom nie voor in hulle broer Louis Jacobus se sterfkennis van 1901 nie: