Johanna Wilhelmina was die dogter van Louis Adriaan Nel en Martha Maria Hendrina Kock.
Hulle ouers se sterfkennisse lys haar as Johanna Dorothea x Willem WICKS.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1895:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1907:
h.1. Frederick Coenraad Eduard WEYKS, geb. 1895, oorl. 1897
h.2. Martha Maria Hendrina WEYKS, geb. 1896, oorl. 1974
h.3. Beatrix Strydom WEYKS, geb. 1899, oorl. 1976
h.4. Louis Adriaan WEYKS, geb. 06/09/1900, ged. 07/10/1900, Calitzdorp.
h.5. Johanna Dorothea WEYKS, geb.1903, oorl. 1981
h.6. Willem Petrus Johannes WEYKS, geb. 1905, oorl. 1957
h.7. Catharina Margaretha WEYKS, geb. 1908, oorl. 1988
h.8. Gert Cornelis WEYKS, geb. 1911, oorl. 1936
h.9. Helena Susanna WEYKS
h.10. Susara Jeanetta WEYKS, geb. 1915, oorl. 1979
h.11. Johannes Jacobus WEYKS