g.5. Jan Daniël NEL, geb. 20/06/1870, ged. 16/10/1870

g.5.  Jan Daniël, geb. 20/06/1870, ged. 16/10/1870, Lady Grey, oorl. 11/12/1899 x 1899 met Catharina Christina Engela MARAIS, geb. 22/06/1872, oorl. 24/04/1937, d.v. Willem Jacobus Marais en Anna Catharina Magdalena Botha.

Jan Daniël was die seun van Jan Nel en Hester Frederika Elizabeth van der Wath.

Net die kinders gebore uit die huwelik met Susanna Magdalena Havenge word in hulle pa se sterfkennis van 1894 gelys:
FAMILYSEARCH