g.19 Ivy Constance NEL, geb. 29/01/1891, ged. 06/05/1894

g.19  Ivy Constance, geb. 29/01/1891, ged. 06/05/1894,  Slangrivier,  dist.  Elliot, oorl. 05/08/1911, Johannesburg (‘n paar dae voor sy sou trou met Willem Bartholomeus Lloyd)

Ivy Constance was die dogter van Jan Nel en Susanna Magdalena Havenga.

Net die kinders gebore uit die huwelik met Susanna Magdalena Havenge word in hulle pa se sterfkennis van 1894 gelys::
FAMILYSEARCH