g.17. Anna Johanna, geb. 18/06/1889, ged. 17/11/1889, Dordrecht, oorl. 28/08/1958 x 22/01/1912, Pretoria met Jan Cornelis Simon KARELS, geb. 1888, oorl. 12/05/1936, Pretoria, s.v. Jan Cornelis Karels en Pieternella Snoodijk.
Anna Johanna was die dogter van Jan Nel en Susanna Magdalena Havenga.Net die kinders gebore uit die huwelik met Susanna Magdalena Havenge word in hulle pa se sterfkennis van 1894 gelys::
FAMILYSEARCH
Kinders:
h. Ivy KARELS,
geb. 1914, oorl. 1975
h. Frederik KARELS,
geb. 1916, oorl. 1944
h. Pieternella
Paulina KARELS, geb. 1918
h. Gertruida
Johanna KARELS, geb. 1919
h. Simon KARELS,
geb. 1924
h. Jan Cornelis
KARELS
h. Pieternella Paulina KARELS.
