g.1. Gert Cornelis NEL, geb. 19/08/1855, ged. 07/10/1855

g.1.  Gert Cornelis, geb. 19/08/1855, Hoeko, Ladismith, ged. 07/10/1855, Ladismith x 16/05/1881, Oudtshoorn met Maryna Adriana NEL, geb. 23/03/1863 van Kraaldorings, Calitzdorp, oorl. 09/07/1944, d.v. Frederik Hendrik Nel en Gertruida Anna Magdalena Pretorius.

Gert Cornelis was die seun van Louis Adriaan Nel en Martha Maria Hendrina Kock.

Voor sy ouers oorlede.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1895:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1907:
FAMILYSEARCH