f.11. Elizabeth Wilhelmina NEL, geb. 18/12/1841, ged. 10/01/1841

f.11.  Elizabeth Wilhelmina, geb. 18/12/1841, ged. 10/01/1841, Albanie.

Elizabeth Wilhelmina was die dogter van Jeremias Daniël Nel en Dina Johanna Adriana Strydom.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1878 nie.