f.4. Jan Stephanus Jacobus NEL, geb. 24/10/1831, ged. 29/08/1832

f.4.  Jan Stephanus Jacobus, geb. 24/10/1831, ged. 29/08/1832, Swellendam.

Jan Stephanus Jacobus was die seun van Jan Nel en Martha Susanna Olivier.


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1873 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1879 nie.