f.7. Louis Daniël Johannes NEL, geb. 02/09/1841, ged. 11/02/1842
f.7. Louis Daniël
Johannes, geb. 02/09/1841, ged. 11/02/1842, Albanie. Louis Daniël Johannes was die seun van Izak Francois Nel en Emerentia Frederika Strydom.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1869 nie.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1879 nie.