f.3. Helena Martha NEL, geb. 18/10/1827, ged. 09/11/1827
f.3. Helena Martha, geb. 18/10/1827, ged.
09/11/1827, Somerset-Oos. Helena Martha was die dogter van Louis Adriaan Nel en Elizabeth Wilhelmina Strydom.
Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1879 nie: