Jan Jacobus was die seun van Gabriël Nel en Jacoba Susanna Maria de Klerk.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1888:
FAMILYSEARCH
2 Sets of documents relating to the trial of Jan
Jacobus Nel & Son and Peter Johannes Naude for high treason at the Aliwal
North court in 1902. Besides blue, official court documents, filled in by hand,
there is also a copy of two affidavits given by P. Witthuhn & Otto von
Broemsen related to the trial. In brown document sleeve. Documents good, with
some fraying and insect damage.
(http://www.quaggabooks.co.za/category/allbooks/miscellaneous/page/5/)
Paar Nel dokumente uit ABO Jan Jacobus
Nel* Cradock 10/6/1840 het 'n vuursteen pangeweer voorlaaier gehad wat hy aan sy
seun prof. Rueben Ivan Nel *4/7/1904, Lady Grey bemaak het. Hy bemaak die geweer aan sy seun prof Jan
Albertus Jacobus Nel *3/2/1938 wie se seun Jean Nel dit aan die Boeremuseum op
Perdekop geskenk het. Rueben Nel was getroud met Marie Malherbe van wie die
museum verskeie ABO items gekry het. Hendrik Nolte.
Foto: Hendrik Nolte
Foto: Hendrik Nolte