f.4. Johannes Stephanus NEL, geb. 24/08/1822, ged. 13/10/1822

f.4.  Johannes Stephanus, geb. 24/08/1822, ged. 13/10/1822, Uitenhage, oorl. 1866, hy woon op Bruindrift x 03/08/1846, Glen Lynden met Susara Cornelia Petronella HUMAN, geb. 24/08/1822, Somerset-Oos, ged. 13/10/1822, Uitenhage, oorl. 03/12/1848, Meyerskraal, Oos Rietrivier, d.v. Petrus Gerhardus Human en Sara Cornelia Botha xx 01/04/1849, Albany met Martha Sophia NEL, geb. 06/07/1830, ged. 04/08/1830, Somerset-Oos, oorl. 13/02/1897 met aankoms by Marabastat, Transvaal, d.v. Stephanus Jacobus Daniël Nel en Johanna Catharina Mynhardt.

Johannes Stephanus was die seun van Gerrit Nel en Susara Christina van der Westhuizen.


Uit hulle pa se sterfkennis, 1883:  Sommige van die kinders se name verskil met die inskrywing in SAG.